Die 42ste Jongooi-kudde-evalueringsdag, aangebied deur Agri Malmesbury se Skaapstudiegroep, was vanjaar weer eens ’n groot sukses.
Die geleentheid het 181 deelnemers en besoekers gelok wat oudergewoonte by die Malmesbury-skouterrein verwelkom is.
Hier is die wenners in die onderskeie afdelings:




