Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dié huishoudings bekyk
As daar een ding is waaraan Suid-Afrika se nuwe regering voorkeur moet gee, is dit huishoudings met kinders aan die hoof.
-
Rondloperdiere ’n groot kopseer
Die munisipale wetstoepassingsdiens van die Swartland het binne die afgelope ses maande op nie minder nie as 191 klagtes oor honde binne die streek gereageer.
-
Goue Aar gereed vir regrukplan
Die Goue Aar-tehuis in Malmesbury vat die toekoms van die instelling behoorlik vas danksy die hulp van twee inwoners van die dorp, Yolandy Geduld (42) en Anika Steyn (32), wie se hande en harte vir niks en niemand terugstaan nie.
-
If TID prepaid meter says ‘KRN2’ it is fine
With the November cut-off date for the TID-rollover (token identifier) approaching, Swartland Municipality is in the process of wrapping up it’s part of this project with the software of 99,73% of all municipal prepaid meters in the Swartland having
-
Parkrun vier mylpaal
Living Colour buite Darling vier eerskomende naweek (Saterdag 3 Augustus) sy 100ste parkrun met hope pret, plesier en verrassings wat op deelnemers wag.
-
Pa en seun skryf boeke
’n Pa en seun wat elk sy eie boek in verskillende genres bekendstel, was verlede week op die spyskaart tydens die Malmesbury-biblioteek se boekbekendstelling.
-
-
Rolbalklub se nuwe leiers
Jeffrey Petersen is onlangs as die nuwe president van Malmesbury se rolbalklub verkies.
-
13-jarige nie ná man se dood in aanhouding
Die 13-jarige tiener wat na bewering vir die dood van Gert Fikster verantwoordelik was, is tans nie in aanhouding nie.
-
Gevangene se vrylating hersien
Marius van der Westhuizen, die veroordeelde kindermoordenaar wie se parool verlede maand aan hom toegestaan is, sal nie meer môre vrygelaat word nie.







