Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
voorspeler van hs piketberg as beste van toernooi gekroon
voorspeler van hs piketberg as beste van toernooi gekroon
-
-
60-jarige man sterf in botsing op N7
’n Sestigjarige man is op Sondag (14 Julie) in ’n ernstige botsing tussen ’n motor en ’n bus op die N7-snelweg buite Moorreesburg dood.
-
Vian delf diep vir goud
Vian Steenkamp van Malmesbury het pas van die Afrika-toutrekkampioenskap in Zimbabwe teruggekom. As lid van die Springbokke se Gazellespan, dra hy deesdae vier goue medaljes. Die span moes egter alles uithaal om die spreekwoordelike Goliat by die bye
-
Verskeie inbrekers vas
Diewe het verlede Maandagaand op ’n perseel by die plaaslike winkelsentrum in Malmesbury, De Zwartland Markt, toegeslaan en duisende rande se produkte gebuit.
-
-
Literêre inisiatief vat vlam
Casey Davis (25) en Jenna Phillips (37), beide voormalige grondslagfase-onderwyseresse by Liebenberg Primêr in Malmesbury, het dié skoolvakansie kinders aan die lees gekry.
-
Lovemore wins Stage 4
Knysna’s Tom Lovemore duly secured his first Berg River Canoe Marathon win when he swept across the line ahead of the leading bunch at the finish of the 57-km Stage 4 in a sunny Velddrif on Saturday afternoon.
-
Oud-prokureur brou nou jenewer
Dit is nie so ongewoon om te hoor van iemand wat besluit het om die stad vir die platteland te verruil nie. ’n Ervare litigasie-prokureur, wat die wêreld van beslissing van geskille agterlaat om ’n voltydse distilleerder in die platteland…
-
Golden Games held in Piketberg
“The Golden Games promotes active living among senior citizens within our communities”.









