Die fokus op die jaarlikse Nasionale Kinderbeskermingsweek is vanjaar tussen 29 Mei en 5 Junie. Verskillende organisasies en inwoners onder die plaaslike gemeenskappe in die omgewing van Darling en Moorreesburg het na gemeenskappe uitgereik as deel van bewusmakingsprojekte waar die fokus op die beskerming van kinders val.
Fokus val op beskerming van kinders

Fokus val op beskerming van kinders

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Darling-leerders meer oor kinderbeskerming vertel
Die plaaslike polisielede van Darling, buurtwaglede, lede van die GPF, die munisipale wetstoepassers en lede…
by
Charlotte Leschon
-
Fokus dié week op kinders
Die ACVV Robertson het ’n vol program wat hulle tydens Kinderbeskermingsweek gaan uitrol. Kinderbeskermingsweek vind…
by
Swartland Gazetteon
-

Raak só betrokke by Darling-GPF
Die Darling-polisie nooi alle plaaslike inwoners en organisasies, asook skole, organisasies sonder winsoogmerk, sportklubs, sakeondernemings…
by
Charlotte Leschon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
