Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Doeke’ to ‘spekbome’ in Women’s Month events
West Coast District Municipality launched its Women’s Month Campaign with various internal and external activations. At the official launch of Women’s Month Cllr Maranda Schrader encouraged the women to create a legacy for future generations. She use
-
Ashton oorheers
ASHTON – Nadat Ashton United in die eerste ronde van die Boland-rugbyunie se Grootuitdaagbekerkompetisie naelskraaps teen Montagu Villagers by die King Edward-sportterrein verloor het, het dié span Saterdag (13 Augustus) die bordjies op die Cogmanskl
-
-
Netbalspelers gee hul alles vir 2022
Aan elke Rockie-netbalspeler wil ek sê: Gee jou alles vir hierdie laaste wedstryd van 2022. Julle het die hele seisoen baie opgeoffer en hard gewerk om tot hier te kom. Maak jouself, jou ouers, jou coach en jou skool TROTS,…
-
Hokkiespan reg om alles op astro te gee
Interskole 2022 is om die draai en ek wil graag vir elke span wat deelneem, sterkte toewens. Geniet elke oomblik en speel jul harte uit. Ek wil eerstens aan coach Francois sê: “Dankie dat jy altyd agter ons span staan.”…
-
Liewe Heksie ‘verruil’ haar besem vir rolskaatse
Liewe Heksie het besluit dis tyd dat sy op haar besem klim en die land verken en sommer hier en daar ’n bietjie stilhou dat haar besem kan rus en sy sommer ’n vertoning kan aanbied: Liewe Heksie en die…
-
Seek quiet life on the coast
Devmark Property Group’s new retirement village, Langebaan Manor, has recorded sales to the value of R170 million, proving once again that the West Coast is high on the list of those looking for a more relaxed lifestyle.
-
Grovers-moord is baie hartseer
Die 28-jarige Andrew Grovers (28) se familie het hom Saterdagoggend (13 Augustus) by die Abbotsdale-begraafplaas begrawe nadat hy ’n week vantevore op ’n wrede wyse van hulle weggeruk is.
-
-
Blommeprag gratis te sien
Die blommeseisoen is hier en vandeesmaand het besoekers aan Sanparke die geleentheid om die park gratis te besoek.










