Hoërskool Swartland is slaggereed vir die Interskole-kragmeting teen Hugenote Hoërskool, sê die eerste rugbyspan se kaptein, Steph Zeelie, en die rosettemeisie, Theonè Krüger. Die Swartlanders speel dié naweek in Wellington in die eerste Interskole sedert 2019. Foto: Elana van der Watt

Oorgehaal!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article