Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Montagu wins big
Three of the winning categories of the prestigious Kfm Best of the Cape awards all hail from the picturesque town of Montagu.
-
Wenke vir vroue oor hul geldsake
Augustusmaand is ’n huldeblyk aan vroue en ons kry daarom ’n spesiale geleentheid om hulle behoorlik te vier. Hulle is werklik merkwaardig – hulle pak verskeie verantwoordelikhede aan, insluitend die bestuur van hul geldsake, aldus Carla Oberholzer,
-
Swartland en Hugenote se Old Boys, Girls pak mekaar
Voormalige rugby-, netbal en hokkiespelers van die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool sal Vrydag (19 Augustus) weer die geleentheid kry om die eerste keer sedert die Covid-19-uitbreking kragte te meet.
-
Buurtwag skyn in die nag
Darling-buurtwag het verlede week 20 glimbaadjies ontvang, wat deur Sibathatu Mining, Nemesia Service Station, Darling Glass & Alluminium en P.O.R Rearing geborg is.
-
Kapteins aan die woord
Die jaarlikse Interskole-kragmeting tussen die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool vind vanjaar die eerste keer sedert 2019 plaas nadat dit vir twee jaar weens die Covid-19-pandemie afgestel is. Vanjaar se eerstespankapteins het die volgende oo
-
Spatchcock chicken in herb sauce, with peas and feta
As well as saving time in the kitchen, a chicken flattie is also very tasty. Because the bigger the surface area is for attracting flavour, the more delicious the end result.
-
Afriforum reik uit na honde
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Malmesbury-tak het op 6 Augustus besluit om ook na die mens se beste vriend – honde – om te sien.
-
Montagu-ma skilder vír vroue
’n Kunstenaar van Montagu wil haar kunswerke gebruik om ander vroue te bemagtig en aan te moedig.
-
Boland skors vier rugbyklubs
Vier plaaslike rugbyklubs is tydelik geskors nadat voorvalle van rassisme en geweld by onlangse wedstryde aan die lig gekom het.
-
Passie dryf o.19’s as hokkie-wenspan
Ons pak Interskole 2022 met trots in ons harte aan – trots om deel van Hoërskool Swartland se eerstespan in hokkie te wees.







