Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
10 bejaardes kry sleutels
Nog 10 huise is Woensdag aan begunstigdes van die De Hoop-behuisingsprojek in Malmesbury oorhandig.
-
Librarian sees herself as a facilitator enabling access
Bergrivier Municipality welcomes Lumka Gangatele as the newest addition to the Piketberg Municipal Library team.
-
Ma wens sy kan meer vir gestremde dogtertjie doen
“Jy wens jy kan meer doen. Jy wens jy kan meer beteken of vir haar ’n lewe gee wat sy verdien. Dit is net soms so moeilik – veral in vandag se tyd.”.
-
-
Pa: ‘Ons was g’n nalatig’
Die ouers van ’n 10-maande-oue baba wat in ’n emmer verdrink het, is nou keelvol vir stories en verkeerde inligting wat deur mense en ’n poniekoerant versprei word.
-
-
Vroue in Montagu bederf; menswaardigheid herwin
MONTAGU – ’n Groep vroue van die Montagu-gebedsgroep het Saterdag (6 Augustus) om 15:00 onder leiding van die profeet Madré Smith in die W.A. Rossouw Primêr-skoolsaal byeengekom waar ’n vrouedag-plegtigheid, genaamd Mask of Lady’s, gehou is.
-
-
Mayor on women
In 1956, 20 000 South African women took to the streets in peaceful protest against an oppressive government. The women, from all walks of life, united to make their voices heard in the name of justice. At a time when…
-
Biblioteek hou boekdeelprogram
Die Wesbank-biblioteek in Malmesbury het Donderdagoggend (4 Augustus) sy ma-en-kind-boekdeelprogram begin.









