Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
’n Vroueduo van formaat
As jy praat van ’n sterk vroue-duo, is die eerste name waaraan jy moet dink, dié van die Masterchef 2022-naaswenner, Andriëtte de la Harpe, en haar sakevennoot, Janelie Kruger.
-
Ma van Montagu ook ’n ma vir ander vroue se kinders
Om ma te wees, is vir baie vroue ’n natuurlike gawe, maar om ma te wees vir ander vroue se kinders, is iets besonders.
-
Covid het erge invloed gehad
Covid-19 is in Desember 2020 by ’n 30-jarige inwoner van Robertson gediagnoseer. Vandag is sy lewe steeds onherroeplik verander deur ’n virus wat talle nog afmaak “as net nog ’n griep”.
-
Dankie vir almal se liefderyke steun
Nie in my wildste drome het ek gedink om tydens my chemobehandeling só ondersteun te word nie.
-
Nuwe ontwikkeling vir gemengde gebruik op pad
Die bekroonde Devmark Property Group se splinternuwe De Zwartland Werf het die eerste sooi vir fase een in Maart 2022 gespit. Dié opwindende gemengdegebruiksontwikkeling, wat R650 miljoen kos, is op die noordelike grens van Malmesbury, langs die N7
-
Rugby wen
Die twee rugbyklubs van Wesbank het die toeskouers Saterdag getrakteer met ’n fees van drieë wat hulle vir ’n wyle laat vergeet het van hul probleme in die gemeenskap. Wesbank het as wenners uit die stryd getree met die eindtelling…
-
Abbotsdale se pretdraf ’n weghol-sukses
Inwoners van Chatsworth, Abbotsdale en Ilingelethu het Saterdagoggend (6 Augustus) aan die 5 km- en 7 km-pretdraf by die Abbotsdale-sportterrein deelgeneem.
-
Locals named for Kfm Awards
Nine local businesses and two towns were nominated for the prestigious Best of the Cape awards hosted by the Cape Town-based radio station, Kfm.
-
Malmesbury kry rooi ‘vuurwa’
Die Swartland-munisipaliteit het Dinsdagmiddag (2 Augustus) ’n splinternuwe brandweerwa ingehul.







