Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Weskus wen derde keer
Die Weskus-netbalfederasie is die derde agtereenvolgende jaar as die Weskus-sportforum se federasie van die jaar aangewys.
-
Weskus-rapper al meer beroemd
Die Hopefield-gemeenskap in die Weskus-streek het ’n musiekster in sy geledere, wat sedert April 2018 ’n naam vir homself maak.
-
Droom groot en strek jou vlerke wyd
Die vraag word dikwels gevra tot watter mate ’n mens moet droom en watter maatreëls jy moet instel om jou drome te verwesenlik.
-
Kaijaiki se eienaars groet
’n Bekende baken in Yzerfontein sal aan die einde van dié maand sy oorspronklike eienaars groet.
-
Safety tips for crime on the road
With many areas around the country identified as crime hotspots for unsuspecting motorists, Fidelity Services Group is again alerting motorists to ensure they are always aware of their surroundings.
-
-
-
-
Koringberg-kerkmark op die kalender
Die Koringberg-kerkmark word Saterdag 27 Augustus by die gemeenskapsaal in Impalastraat, Koringberg, van 09:00 tot 12:00 gehou.
-
Inwoners ‘moeg vir gemors’
’n Groep inwoners van die Robertson-omgewing meen elkeen in die omgewing moet hul deel doen eerder as om net op sosiale media kla.







