Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Haweloses vrees koue
Haweloosheid is ’n kwessie wat al meer in die Langeberg en die Breedevallei voorkom. Veral in die winter kry mense wat op straat moet woon, baie swaar.
-
Verbod werp groot skadu oor skou
Die departement van landbou, grondsake en landelike ontwikkeling het verlede week Dinsdag ’n drie weke lange verbod op die verskuiwing van beeste geplaas. Volgens die departement was dié drastiese besluit nodig vir die doeltreffende bekamping van bek
-
HS Swartland maak sy merk in Interskole
Die Interskolegees het die afgelope week hoog geloop toe die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool die eerste keer sedert 2019 weer kragte kon meet nadat die Covid-19-pandemie die jaarlikse interskole-kragmeting vir twee jaar lamgelê het.
-
Women run conservancy
At the Rooiberg Breederiver Conservancy, three women are doing their part in environmental management.
-
Tasty Tex-mex style
Lamb chops (loin or chump chops) baked on a tray in the oven with corn riblets, red peppers, red beans, tomatoes, and red onion and served with wilted spinach, diced avocado, and yoghurt garnished with fresh coriander.
-
Audition now as a V&A act
The V&A neighbourhood of the Cape Town Foreshore is creating a home for artists and creatives from all corners of the world, and is encouraging entries to its 2022 Busking Auditions.
-
Oudspelers kry uiteindelik kans
Voormalige rugby-, netbal en hokkiespelers van die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool het Vrydag (19 Augustus) weer die geleentheid gekry om die eerste keer sedert die Covid-19-uitbreking kragte te meet.
-
-
Purses thinner, R10 is R2
The other day while relieving my stress on the stoep I heard someone ask another for R10.








