Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Proteus nie so preuts
Proteus en Wesbank sekondêre skole takel mekaar al langer as twee dekades om die jaarlikse Tommy Engelbrecht-trofee.
-
Polisie behaal groot sukses
Drie misdaadvoorkomingsoptredes is onlangs deur eenhede van die Worcester-polisie in samewerking met die Montagu-polisie uitgevoer, waartydens op groot hoeveelhede dwelms en geld beslag gelê is.
-
Van Loveren ryg trofeë in
Van Loveren Family Vineyards het vanjaar die eerste keer tydens die bekende Robertson-streekjongwynskou die kampioentrofee sowel as die trofee vir die vyf beste inskrywings gewen.
-
Vroue ingelig
Die Montagu-polisie in vennootskap met die Montagu-dagkliniek het ’n kankerbewusmakingsessie in die Kabouterlandsaal in Ashbury, Montagu, aangebied.
-
Diensoptog in Bonnievale
Inwoners van Bonnievale het die stem oor swak dienslewering Woensdag 24 Augustus behoorlik dik gemaak.
-
Badsberg wen trofee agtste keer
Badsberg-kelder in Breedekloof het die agtste keer tydens die SA kampioen-jongwynskou die Pietman Hugo-trofee vir die wynmakery wat die meeste punte met sy vyf beste wyne behaal, gewen.
-
Boland-rugbyunie bevestig boetes; skorsing opgeskort
Die Boland-rugbyunie se tugkomitee het tot ’n besluit gekom rakende die onlangse tydelike skorsing van drie van die vier rugbyklubs.
-
Bone-marrow donor drive
In celebration of World Marrow Donor Day (WMDD), the South African Bone Marrow Registry (SABMR) will host a donor-registration drive this coming Saturday.
-
Robertson klop Montagu
Robertson Town het Villagers Montagu Saterdag (27 Augustus) in ’n baie gelykop-rugbystryd net-net geklop. Die eindtelling was 24-23 nadat Robertson rustyd 17-8 voor was.
-
Choirs wow local audiences
The yearly Indigenous Choral Music Choir Festival took place earlier this month in the Langeberg and attracted choirs as far as Cape Town.







