Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Town wen van agter af
ASHTON – Robertson Town se kompas is nog op koers vir Boland se Grootuitdaagbeker-top-12-uitspele.
-
Health train visiting Ashton
The Transnet Phelophepa health-care train will visit the Ashton Station this week until 9 September, and will be there again from 12 to 16 September.
-
Oupa en twee kleinkinders net betyds uit vlammehel
’n Familie van Droëheuwel, Robertson, het verlede week al hul besitting in ’n verwoestende brand verloor.
-
Skenker-nier gee lewe
Nie almal kry ’n tweede kans in die lewe nie, maar Bradley Arendse sê danksy sy nieroorplanting is hy ’n nuwe weergawe van homself.
-
Darling ryg 10 wyntrofeë in
Plaaslike wynkelders in die streek het vanjaar weer eens behoorlik beïndruk soos trofees een ná die ander tydens die Swartland-jongwynskou opgeraap is. Dié jaar was dit Darling Cellars se jongwyne wat koning gekraai het. Dié kelder en sy span stap…
-
Sailing onwards to success
Captain Thelma Paul is not only the first South African female ship’s captain, one able to lead crews of cargo ships and passenger liners, but also the first to work as a marine surveyor in Dubai.
-
-
Kanola wag vir nog goeie reën
Die Swartland- Kleingraan-ontwikkelingsgroep (SKOG) het vanjaar weer die geleentheid aangebied waartydens produsente en besoekers verskeie proewe op die Langgewens-navorsingsplaas tussen Malmesbury en Moorreesburg kon besigtig.








