Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Darling wen teen Saron
Die twee rugbyklubs Darling en Saron het Saterdag toeskouers met aksiebelaaide spel op die punt van hulle sitplekke gehad, maar dit was uiteindelik Darling wat as wenners uit die stryd getree het met die eindtelling wat op 50-31 te staan…
-
Ma red kind (6) uit hond se kake
’n Ma van Worcester moes haar sesjarige dogtertjie uit die kake van ’n aggressiewe bull terrier red nadat die hond die kleuter net ewe skielik aangeval het.
-
Liebenberg Primêr se dansgroep vorder
Leerders van Liebenberg Primêr is gekies om as deel van die skool se dansgroep aan die skolekunstefees, wat Dinsdag (23 Augustus) by die Kunstekaap-teater gehou is, deel te neem.
-
Ope dag vir kunsleerders gehou
Stel jou kind dalk belang om kuns te neem? Kom kuier op 15 September van 14:30 af by die Hugo Naudé-kunssentrum in Worcester.
-
2 vroue vas oor onwettige drank
Polisiebeamptes van Moorreesburg het met die bystand van wetstoepassers en die K9-honde-eenheid Vrydag 12 en Saterdag 13 Augustus twee verdagtes op aanklagte van die handel in drank sonder ’n lisensie in hegtenis geneem.
-
-
Motorsport figure dies
Juan Louw arrived at the final Parc Ferme of life on 26 August 2022, but the popular Swartland farmer leaves a motorsport legacy as a very popular member of the Somerset West Motor Club.
-
New lease for girls
Friends with Compassion (FWC) and Ambassador for Good launched the LadyUp project at Riebeek-West Primary on Tuesday morning (30 August), when the school was provided with a sanitary-pad vending machine courtesy of the Anglo American Foundation.
-
jeugdige cape winelands-span leer ervare langeberg ’n les
jeugdige cape winelands-span leer ervare langeberg ’n les
-
SPAR Virtual Challenge marks the start of Spring
Tens of thousands of women unite in the SPAR Virtual Challenge.









