Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
HS Swartland ryg wenlopies teen hugenote hoërskool in
HS Swartland ryg wenlopies teen hugenote hoërskool in
-
Dors lei tot bus
Cowen van der Merwe (30), beter bekend as Cokes, doen sy bynaam gestand nadat hy vir ’n Coca-Cola-kompetisie ingeskryf het, min wetende dit sy lewe sou verander.
-
Groot wapenvonds op Malmesbury gekry
Die plaaslike polisie het Donderdagaand (16 Februarie) op ‘n stoor in Schoonspruitweg in die nywerheidsgebied van Malmesbury toegeslaan waar ‘n arsenaal vuurwapens van verskillende kalibers asook ammunisie gevind is.

Byna R2 miljoen glo by Sassa op Malmesbury gesteel
Die Valke het toegeslaan op Malmesbury nadat sprake van bedrog en korrupsie van byna R2 miljoen ná vore gekom het. Altesaam tien verdagtes is vroeg vandeesweek in hegtenis geneem, terwyl nog vier mense in die vroeë oggendure van 16 Februarie…

Keer dat jou kind masels kry
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid doen ’n beroep op alle ouers en voogde om hul kinders onder 15-jarige ouderdom vir ’n opvolg-inenting teen masels te neem nadat talle gevalle van masels aangemeld is.
-
Inligting lei tot vet kreef-vonds
Onwettige kreefstropers is onlangs deur lede van die Malmesbury-polisie vasgetrek.
-
Vier in parkeerplek omgery
MONTAGU – Vier jong mense is beseer nadat hulle na bewering in ’n parkeerterrein deur ’n motor omgery is.
-
Kom leer oor dié Duitsers
Die Robertson-geskiedenisgilde nooi inwoners vriendelik uit na hul maandelikse byeenkoms.