Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bejaarde val uit boom; breek arm
’n Plaaslike inwoner van die Langeberg, wat op ’n plaas net buite Robertson woon, het ’n nare ondervinding gehad toe hy uit ’n boom geval en sy een arm gebreek het.
-
HS Dirkie Uys-atlete oorgehaal om rekords te laat spat
Die volgende leerders van Hoërskool Dirkie Uys is opgeneem in die Wes-Boland atletiekspan. Hulle neem komende naweek 24 en 25 Februarie in die Paarl aan die Boland byeenkoms deel.
-
Vyf in hof oor wapens
Die plaaslike polisie in samewerking met die provinsiale polisie het Donderdagaand (16 Februarie) op ’n reuse wapenvonds by ’n stoor in Schoonspruitweg in die nywerheidsgebied van Malmesbury afgekom, waar ’n arsenaal vuurwapens van verskillende kalib
-
-
-
GPF hou jaarvergadering
Die Riebeekvallei-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou Dinsdag 28 Februarie sy jaarvergadering in die stadsaal in Voortrekkerstraat. Die vergadering begin om 19:00. Vir enige navrae kontak die polisiekantoor by 022 461 8100.
-
Ma aanskou moord
Die gemeenskap van Bonnievale is in rou gedompel nadat ’n geliefde inwoner op Vrydag 17 Februarie na bewering deur haar ekskêrel vermoor is.
-
-
-









