Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ashton verslaan Montagu
MONTAGU – Ashton United het Saterdag (18 Februarie) die Montagu-rugbyklub in ’n vriendskaplike wedstryd op die King Edward-sportterrein met 26-24 getroef.
-
-
‘Onnieveerder’ van die jaar
Niël Steyn van Malmesbury is as die land se Onnieveerder van die jaar vir 2022 aangewys.
-
Dampie gevaarlik vir jeug
Damprook (vaping) en die rook van sigarette is twee gewoontes wat die afgelope paar jaar al meer gewild geword het – veral onder jonges – en talle skole sit tans met ’n geweldige probleem wat dit betref.
-
-
Enter Heritage golf challenge
The Heritage Travel magazine is hosting a World Heritage day Golf Cup challenge at the Wellington Golf Club on 23 April. This will be in celebration of World Heritage Day on 18 April.
-
Polisie slaan slag danksy beurtkrag se donkerte
MONTAGU – Vier mense is Vrydag 3 Februarie in verband met dwelmverwante misdade in hegtenis geneem.
-
Inligting lei tot voertuig met 20 sakke kreefsterte
Die polisie het Vrydag (17 Februarie) op onwettige kreefsterte ter waarde van byna ’n halfmiljoen rand beslag gelê danksy suksesvolle samewerking tussen die Swartland-munisipaliteit se K9 honde-eenheid en lede van Malmesbury Veiligheid.
-
-
Drie ná wilde jaagtog vas
’n Hoëspoed-jaagtog deur die plaaslike polisie, wat ’n gesteelde voertuig en sy insittendes agterna gesit het, het die afgelope Vrydagoggend om 03:25 in die omgewing van Wesbank afgespeel.






