Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Inwoners smag na beter diens
Inwoners van die Langeberg-streek is keelvol oor swak dienslewering en meen ’n gebrek aan kommunikasie dra by tot talle inwoners se frustrasie.
-
Drie mans vas ná wenk
Polisielede van Malmesbury het laat Saterdagaand op inligting gereageer rakende die teenwoordigheid van onbekende mans in die informele nedersetting Illingelethu. Die inligting wat ontvang is, het aangedui dat dié mans tot verskeie rooftogte in die o
-
Biblioteke ‘ploeter’ voort
Verskeie navrae rakende die plaaslike biblioteek in Malmesbury het die afgelope ruk na vore gekom nadat biblioteekgangers ingelig is oor probleme wat dié diensverskaffer reeds sedert verlede jaar met hul databasisbedryfstelsel ervaar.
-
Wees versigtig op N7 na ongeluk
’n Stop-en-ry-stelsel is tans in plek na ’n botsing tussen ’n motor en ’n bakkie vroeër vandag (15 Februarie) op die N7 naby die nuwe vulstasie.
-
Wees versigtig op N7 na ongeluk
’n Stop-en-ry-stelsel is tans in plek na ’n botsing tussen ’n motor en ’n bakkie vroeër vandag (15 Februarie) op die N7 naby die nuwe vulstasie.
-
-
-
Beleef die hele ketoetie by die KKNK in Oudtshoorn
Die hele ketoetie – allésaam! Dít is wat feesgangers van Saterdag 1 tot Sondag 9 April by die 27ste KKNK in Oudtshoorn kan verwag.
-
-
Maak só met oorskietvleis
Hierdie gebakte hoendernoedel-kasserol sal die hele jaar lank op die aandete-spyskaart wees! Dit is nie net ’n heerlik gereg vir die hele gesin nie, maar is baie maklik om te maak en boonop bekostigbaar.







