Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
HS Swartland trek Paarl Gimnasium in T20-stryd plat
Die Hoërskool Swartland het Dinsdag 31 Januarie 2023 ’n T-20-wedstryd teen Paarl Gimnasium se eerste krieketspan in die Paarl gespeel en die wedstryd met vyf lopies gewen.
-
-
Beurtkrag vir Pioneer opgeskort
Die Swartland-munisipaliteit het ’n aansoek van Pioneer Foods ontvang om van beurtkrag uitgesluit te word.
-
Villagers sit Roses ore aan
MONTAGU – Villagers Montagu het Saterdag (11 Februarie) die vriendskapsbeker wat jaarliks op die spel is wanneer hy teen Roses United in ’n vriendskaplike wedstryd meeding, behou.
-
-
Motorskou by McGregor gehou
Die Tuck-it Thursdays-motorentoesiasgroep hou eersdaags sy eerste verjaardag in die vorm van ’n motorskou, The Suburbs.
-
VLV bekyk skryf as terapie
Die plaaslike Vroue-Landbouvereniging (VLV) nooi die gemeenskap na hul maandelikse byeenkoms Vrydag 24 Februarie om 09:00 by die Robertson-rolbalklub by Barrystraat 27. ’n Kragopwekker sal beskikbaar wees.
-
Vrou deel nie uit, maar leer ander
Sommige mense bestuur sopkombuise of deel kospakkies vir behoeftiges uit, maar Elsie Sauls (67) van Zolani in Ashton ontwikkel vroue en kinders op verskeie terreine en help hulle sodoende met vooruitgang.
-
Milestone edition of Investec CT Art Fair is on
Riebeek-Kasteel-based artist Leila Rose Fanner is excited to be among more than 300 artists exhibiting at the milestone 10th edition of the Investec Cape Town Art Fair.
-








