Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vrou in kar vroeër as vermis aangemeld
Lede van die Malmesbury-polisie is Sondagaand (12 Februarie) omstreeks 23:30 na die plaas Môrewag buite Malmesbury op die Klipheuwelpad ontbied rakende ’n verdagte motor wat daar gestaan het. Met hul aankoms by die motor is die liggaam van ’n vrou…
-
-
Drie sterf; twee beseer
Hulle was op pad om by familie in Chatsworth te gaan kuier, maar het nooit daar uitgekom nie.
-
Koper van gesteelde kabels met sak koperkabels betrap
’n Middeljarige man van Darling is op 30 Januarie omstreeks 12:45 deur lede van die Darling-polisie op aanklag van diefstal in hegtenis geneem.
-
Leerders slaan ’n kishou
Die volgende leerders van die Hoërskool Dirkie Uys in Moorreesburg is in die onderskeie Boland-Kavaliers-tennisspanne opgeneem:.
-
-
‘Pure jaloesie’ lei tot aanval
“Dit is pure jaloesie,” vertel die ouma van die 18-jarige Jeniqo Booise wat Saterdagaand in Riebeek-Kasteel deur jong mans aangerand is in ’n voorval wat daarna tot groter drama gelei het.
-
Weskus-vrou soek familie
Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement het die afgelope week ’n dringende versoek gerig rakende ’n pasiënt van die Weskus-distrik, wie se familie gesoek word.
-
Bespreek vir T20-W’beker
Met net ’n bietjie meer as ’n week oor tot die afslaan van die grootste vroue-sportbyeenkoms nog in Afrika – die IKR-vroue-T20-Wêreldbeker – verkoop kaartjies hiervoor soos soetkoek.
-
Groot rugby in B’vallei
ROBERTSON – Verskeie rugbyklubs in die Boland het Saterdag (4 Februarie) hul 2023-rugbyseisoen met vriendskaplike wedstryde afgeskop.









