Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
HDU-matrieks skitter
Die Hoërskool Dirkie Uys in Moorreesburg pronk met vyf A-gemiddelde kandidate uit die altesaam 61 leerders wat verlede jaar hul nasionale seniorsertifikaateksamen voltooi het.
-
18-jarige sterf teen boom
MONTAGU – Skokgolwe, ongeloof en verslaentheid het deur dié dorp gespoel namate die skielike heengaan van ’n pragtige jongmeisie bekend geword het.
-
Talle kinders nie geplaas
Talle bekommerde ouers in die Breedevallei -en Langebergstreek se kinders het nog nie ’n plek in ’n skool vir vanjaar se akademiese jaar nie.
-
-
Sakeliga kom ‘bou’ ’n ‘kragstasie’ in W-Kaap
KragDag, die bekende doen-jou-eie-ding-selfstandigheids-ekspo, sal saam met Sakeliga as hoofborg vir twee dae ’n “kragstasie” in die Wes-Kaap, net buite Malmesbury, oprig wanneer dié ekspo die eerste keer op 17 en 18 Februarie 2023 op die bekende Môr
-
Tafeldruifoes kleiner, maar goed
Die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf (Sati) verwag vanjaar laer volumes vir 2023 se seisoen, hoewel die plaaslike Bergrivierstreek se oes goed lyk.
-
-
Vat jy baie ‘smoke breaks’?
In feitlik elke geselskap hoor ’n mens deesdae hoe gewone landsburgers baie oplossings vir ons land se krisisse het. Eskom, die departemente van gesondheid, onderwys, verdediging, plaaslike regering – noem maar op; Jan Alleman beskik oor al die antwo
-
Suidoosterfees die ene opwinding
Die Suidoosterfees nooi feesgangers na die 20ste Suidoosterfees wat van 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad plaasvind, om die spreekwoordelike kersies te kom uitblaas.
-
Adrian inspireer
“My plan is om ’n speler of twee van Worcester saam met my oorsee te neem. Ek wil hê hulle moet ervaar wat dit is om in Engeland krieket te speel”.








