Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Mamre is die Darling
Nadat Mamre ’n week gelede deur St. Georges in die Wesbank Malmesbury Super Spar-7’s met 12-7 getroef is, het hulle seker gemaak dat hulle nie weer oor die laaste hekkie in die Darling-7’s struikel nie.
-
-
Nuwe 2024-skoolkalender
Die departement van basiese onderwys het die voorgestelde skoolkalender vir 2024 tot 2026, wat aansienlike veranderinge bevat, in die Staatskoerant gepubliseer.
-
-
WKOD vereer topmatrikulant
Die Wes-Kaapse departement van onderwys het verlede Donderdag (2 Februarie) die provinsie se top-matriekleerders en -skole in verskeie afdelings vir die 2022-skooljaar aangewys.
-
Dans, dans, dans by die vermaak-belaaide Robbie-dans
Dans, dans, dans by die vermaak-belaaide Robbie-dans
-
Wyndruifoes begin volstoom
Talle wyndruifprodusente en wynmakers het reeds met vanjaar se parsseisoen begin, terwyl ander vandeesweek volstoom begin.
-
-
Polisie vang man van ver
’n Man van Kleinmond is op 31 Januarie vanjaar in Yzerfontein deur lede van die Darling-polisie weens beweerde onwettige perlemoenstropery in hegtenis geneem. Die verdagte is in die besit van 33 groot perlemoene betrap nadat die boot by die sleephell
-
Malmesbury team out-paced by tenacious Paarl
Paarl Cricket Club clinched a closely contested match in Boland’s Premier League competition on Saturday (4 February) when they beat the home team by 8 runs in Malmesbury. The visitors posted 211/7 in 50 overs and dismissed Malmesbury for 203…






