
-
Paarl Girls High – Hoëe Meisieskool Paarl
1. A genre of electronic dance music characterized by a repetitive four on the floor beat and a tempo of 120 to 130 beats per minute OR 2. Music with […]
-
Hoërskool Bothaville verwelkom nuwe onderwyseres
Hoërskool Bothaville heet Mej Liané Snyman welkom by hul skool. Sy het reeds haar onderwyskwalifikasie verwerf en is besig met haar Honneursgraad in Geografie. Juffrou Liané sal tot die einde […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se eie top-fotograaf
Foto: Guinevere Pretorius Met ’n bekende pa as fotograaf en ’n oog vir kuns was dit seker vir Guinevere Pretorius bestem om ook agter die kameralens in te klim. Dié […]
-
Hoër Jongenskool Paarl maak hul 2021 Prefekte bekend
Foto Bo vlnr: Mèno Barnard, Leon Best, Armand Burger, Danté Burger, JC Burger, Liam Carruthers, Phillip Coetzee, en Nathan Delle Donne Middel vlnr: Ethan Fouldien, Gideon du Toit, Dean Jansen, […]
-
Lucas Meyer Skool wen Jerusalema kompetisie op RSG
Lucas Meyer Skool van Vryheid, Natal, is vandag as wenner aangewys op RSG se Jerusalema-kompetisie. Baie geluk aan Mnr Pieter Aucamp en sy span! Julle is Uitstekend! Lucas Meyer Skool […]
-
Hoërskool Punt stof groot skole uit in Campus Cup kompetisie
Foto: Lee-Roy Müller Na ‘n baie lang veldtog om as die wenners van School of Rugby se Campus Cup kompetisie te eindig, moes ons ongelukkig in die kwarteindrondte die knie […]
-
Glenwood High School giving tips for Water Polo Season
Mr Scott Mantle, the Director of Aquatics and 1st Team Water Polo coach will be giving you some tips to get in shape for the Water Polo Season. #lockdown2020 #waterpolo […]
-
Hoërskool Jan van Riebeeck leerder soos vis in die water
Niks kan ‘n Jan van Riebeecker keer nie! Francois Joubert Graad 11 leerder van Hoërskool Jan van Riebeeck is ingesluit in die Wes-Kaapse langafstandswem oefengroep. Hy blink veral uit in […]
-
Hoërskool Sentraal: Omgewingsontwikkeling
Hoërskool Sentraal se Omgewingsontwikkeling- en Groengroep lei leerders en ander betrokke partye om die globale impak van hulle aksies te verstaan en dan effektief op plaaslike vlak op te tree. […]
-
Hoërskool Fichardtpark maak hoofleiers bekend
Hoërskool Fichardtpark he hul hoofleiers bekend gemaak. Hoofdogter: Elané Bekker, Onderhoofdogter: Chanté Liebenberg, Hoofseun: Jandré van der Merwe en Onderhoofseun: Hanco Swanepoel. Baie geluk en sterkte met jul groot taak.














You must be logged in to post a comment.