
-
Hoërskool Adamantia – bekendstellingsvideo
Welkom by Hoërskool Adamantia se inligtings video. Jy is ingeskakel op Kanaal-Arend met die nuus uit Addieland. Die hoogtepunte in die nuus is die Kultuur, Sport en die Kleredrag van […]
-
Hoërskool Monument High Kuns
Die Graad 11’s van Hoërskool Monument se Grendelstaatkuns het vele emosies ontlok. The theme was “Copy of a Master artwork”. They all related to their art on an emotional level. […]
-
Glenwood High School Motivational tips
Motivational tips by @reinie10 , Glenwood’s Director of Sport. #motivation #motiovational #motivationalmonday #mondaymotivation #inspiration #love #lifestyle #success #motivationalquotes #life #goals #health #mindset #happy
-
Ethienne Reynecke help Hoërskool Monument in feesjaar
Die oud Leeus- en Cats- trekvoël, Ethienne Reynecke, sprei sy vlerke om die Hoërskool Monument aanstaande jaar met hul eeufees by te staan. Reynecke het die Leeus en Cats byna […]
-
Laerskool Westwood leerling wen toekenning vir kuns
Claire vd Merwe ‘n Gr.7 leerling by Laerskool Westwood wen ‘n 2de jaar in ‘n ry die Dell Arte Item vir visuele kuns. Sy behaal ‘n 98% vir hierdie pragtige […]
-
Laerskool Thabazimbi geniet die heerlike lente
Vandag het die eerste groep leerders van Laerskool Thabazimbi die geleentheid gehad om met vrolike uitrustings aan en ‘n heerlike piekniekmandjie die begin van Lente te vier. Hoop julle het […]
-
‘n Spesiale dag vir Hoërskool Witteberg se Skoolhoof
Hoërskool Witteberg se leerlinge het dou voor dag aan die werk gespring om te verseker dat mnr Hannes Oosthuizen sy eerste verjaarsdag as skoolhoof vir altyd sal onthou. Dit gebeur […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Kelly Baker. I am in Grade 12, Farrar House; and I was fortunate enough to become an Andrean in Grade 8. St Andrew’s is a dream for […]
-
Laerskool Westwood leerders skitter tydens Aanlyn Kunswedstryd
Foto: Megan-Lee Myburgh Laerskool Westwood, Boksburg, se leerders het puik prestasies gelewer gedurende die Covid-19 Aanlyn Kunswedstryd kompetisies. Die Wessies spog met item wenners in verskeie kategorië. Megan-Lee Myburgh: Dell Arte […]
-
Hoërskool Fichardtpark kondig Leerderraad van 2021 aan
Hoërskool Fichardtpark wens die volgende seuns en dogters wat verkies is tot die Leerderraad van 2021 baie geluk. Ons weet julle gaan die skool na nuwe hoogtes lei. Seuns wat […]














You must be logged in to post a comment.