
-
Hoërskool Adamantia bedank kantoorpersoneel
Hoërskool Adamantia wens hul vier dames, met die mooiste harte ‘n Gelukkige SEKRETARESSEDAG toe. Dankie vir alles wat julle vir die skool, elke Addie en personeellid beteken. Ons waardeer julle!
-
Curro Krugersdorp Independent School learner elected for the World Monologue Games Regional Finals
Curro Krugersdorp Independent School actress, Danae Conradie, who is only 8 years old, has been elected for the World Monologue Games Regional Finals – one of 14 global events featuring […]
-
Fichardtpark Pimêre Skool hou Omgee-Dag ten bate van Koskasprojek
Fichardtpark Primêre Skool is ‘n skool wat kan saamstaan om ‘n verskil te maak. Hulle het op 31 Augustus en 1 September ‘n Omgee-Dag ten bate van die Koskasprojek gehou. […]
-
Hoërskool Bultfontein presteer by Con Spirito-kompetisie
Gé Coetzee van Hoërskool Bultfontein het gedurende Julie aan die Con Spirito – virtuele kompetisie deelgeneem en uitstekend presteer. Gé het ‘n gemiddeld van 85 – 91% behaal vir al […]
-
Hoër Meisieskool Oranje waardeer Ontvangsdames en Adminpersoneel
Hoër Oranje Meisieskool het groot waardering vir hul ontvangsdames en adminpersoneel op hierdie Sekretaressadag. Altyd vriendelik en behulpsaam. Wat kan ‘n mens nou meer voor vra. Julle is kosbaar!
-
Primêre Meisieskool Oranje – Braaf, Brawer, Mieke
Een van Oranje Primêr se dogters, Mieke, het haar hart oopgemaak teenoor kankerpasiënte. Sy het haar pragtige lang hare verruil vir stylvolle korter hare. Mieke het haar hare geskenk vir […]
-
Hoërskool Robertson hou Geesweek vir 2020 Matrieks
Hoërskool Robertson het die week van 24 Augustus – 28 Augustus ‘n geesweek gehou vir die matrieks 2020. Hierdie week het die matrieks se gemoedere gelig. Daar was elke dag […]
-
Hoërskool Langenhoven matrieks voer onderhoud
Agter vlnr: Angelo Bergh, Hanru Brits en Miquel D’Emiljo. Voor vlnr: Bianca Lombaard en Anouska Fouché. Op Maandag, 24 Augustus 2020, het vyf van Hoërskool Langenhoven van Riversdal se matrieks […]
-
BHVS Sekretaresse-dag 2020
Vlnr: Jolindi Fourie Admin Kantoor, Sarie Wessels Admin kantoor en Elena Fourie Bemarking Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 2 September Sekretaressedag gevier en het die sekretaresse lekker bederf. Hiermee word […]
-
Laerskool Thabazimbi vier Nasionale Boomplantdag
Die eerste week in September is Nasionale Boomplant week. Mnr Pieter Lamprecht (voorsitter van Afriforum) en sy span, ds Gustav Opperman, Jan vermaak en Lambert Joubert, het 5 Huilboerboon boompies […]














You must be logged in to post a comment.