Foto bo: Hendrik Louw

Die Erries is besonder trots op Hendrik Louwrens, graad 11-leerder wat gekies is om aan die Mpumalanga Junior tennisproewe vir die Interprovinsiale span deel te neem.

Dit vind plaas op 22 – 24 Januarie 2021 en 5 – 7 Februarie 2021 in Nelspruit.

Baie geluk en baie sterkte, Hendrik. EHS wens jou alle voorspoed toe.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article