
-
Primêre Skool Jordania beleef ‘n praktiese weerprojekdag
Primêre Skool Jordania se graad 5’s, rooigroep het ter voorbereiding van hul formele assesering in Geografie ñ praktiese weerprojekdag beleef. Hul het tuisgemaakte reënmeters gemaak om die reën te meet […]
-
Grey Kollege neem deel aan die “Menlo Global” Virtuele Skole atletiek
Hier is DJ Liebenberg in aksie by Goudveld- Hoërskool. DJ Liebenberg van Grey Kollege het die afgelope naweek aan die “Menlo Global” Virtuele Skole atletiek deelgeneem en drie eerste plekke […]
-
Hoërskool Robertson Atletiek dogters presteer
Twee leerders van Hoërskool Robertson, Michelle Burger en Hesta Bruwer is op die Nasionale Ranglys geplaas vir atletiek in Hammergooi. Michelle Burger – o/17 is 4de algeheel nasionaal en Hesta […]
-
University of the Free State guide students on the road to career success
Make sure you get a good job, they say. Build a future-proof career, people advise. But how do you get from dreaming to doing? At the University of the Free […]
-
Hoër Jongenskool leerders skitter in Algemene Kennis Kompetisie
Kenneth Janson en Jan-Hendrik du Toit (beide gr. 10) van Hoër Jongenskool Paarl, het onderskeidelik eerste en tweede geëindig in die Wes-Kaap been van Die Burger en Netwerk24 se algemene […]
-
Hoërskool Solomon Senekal leerders ontvang Half-erekleure
Baie geluk aan ons laerskool-Vilies wat half-erekleure vir atletiek ontvang het.
-
Hoërskool Brackenfell Dans/ dance
Brackenfell High School’s Franciska Visagie’s interpretation of “Fire on Fire”. This performance was recorded for examination purposes because they are unable to do a live (audience) performance due to covid.
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Gomolemo Moloi — a proud grade 12 Milnarian who joined St Andrew’s in 2008 from grade 0. As I look back at the journey I have travelled […]
-
Union High School sharing a lil’ bit of history
A unique feature of the Union High School and indeed Graaff-Reinet is the intricate system of furrows which was once upon a time used to disperse water to the properties […]
-
TV wink vir leerlinge van Ligbron Akademie vir Tegnologie
Lohan Coetzee en Elzaan van de Venter van Ligron Akademie vir Tegnologie het beslis nie stil gesit tydens die grendeltydperk nie! Hulle het ingeskryf vir die Mentor My- kompetisie, ‘n […]














You must be logged in to post a comment.