
-
Hoër Meisieskool Oranje: Tyd het aangebreek om te groet
Vir drie Oranje-onnies van Hoër Meisieskool Oranje was Dinsdag se groet van die matrieks so ’n bietjie swaarder. Hulle moes ook afskeid van hulle dogters neem wat die laaste vyf […]
-
Hoërskool Punt Matrieks se laaste dag
Ten spyte van ‘n baie moeilike graad 12-jaar vir ons klas van 2020, kon die Gr. 12-leerders darem ‘n jarelange tradisie voortsit deur op hul laaste skooldag, by die Poort […]
-
Hoërskool Punt
Aan die begin van 2020 was die personeel van Hoërskool Punt gereed om weer die 2-jaarlikse personeel-melodrama op die planke te bring. Covid-19 het egter ook hierdie projek gekelder. Die […]
-
Hoërskool Aliwal-Noord – Huis Rotsvas se Leerlingraad 2021
“A leader takes people where they want to go. A great leader takes people where they don’t necessarily want to go, but ought to be.” Hierdie aanhaling deur Rosalynn Carter […]
-
Hoërskool Aliwal-Noord Senior Leerlingraad beleef opwinding
ANHS se nuwe Seniorleerlingraad het ‘n opwindende eerste week beleef! Dit was voorwaar ‘n besige week vir beide ou en nuwe Senior Leerlingraad van ANHS. Maandagmiddag die 12de Oktober het […]
-
Hoërskool Sentraal leerder skitter in Gr5 klavier-eksamen
Gedurende Augustus het 5 leerders van die SMA aan ‘n aanlyn Trinity-eksamen deelgeneem en almal het dit met welslae geslaag. Gedurende Oktober is 3 leerders, wat voorbereid was om ABRSM […]
-
Hoërskool Adamantia: Mnr. & Mej. Addie-finaliste voltooi hul gemeenskapsprojekte
Soos almal weet, was hierdie jaar vol uitdagings, veral vir die matrieks. Ten spyte van alles, het die matrieks se Mnr. & Mej. Addie-finaliste besluit om steeds hul gemeenskapsprojekte te […]
-
Hoërskool Fichardtpark vaar uitstekend in Redenaars
Sestien Redenaars van Hoërskool Fichardtpark het in spanverband aan ATKV se landswye kompetisie, “DigiSpanPraat” deelgeneem. Hulle het teen groot skole soos Eldoraigne, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Kemptonpark, meegeding. Fichies se […]
-
Welkom Gimnasium matrieks hou matriekafskeid
Welkom Gimnasium kon na die deurmekaar jaar met “lockdown” en selfstudie hulle jaar afsluit met ‘n baie geslaagde matriekafskeid.
-
Hoërskool Waterkloof leerders slaag Cum Laude
Hoërskool Waterkloof is baie trots op Karla Reinecke, Jaco de Jongh en Robyn Smith, matriekleerders wat die internasionale DELF B1 Franse-eksamen summa cum laude geslaag het. Baie geluk!! Merci beaucoup […]














You must be logged in to post a comment.