
-
Hoër Jongenskool hou matriekafskeid ten spyte van slegte jaar
Hoër Jongenskool se matriekleerders het na ‘n baie deurmekaar jaar afgesluit met ‘n baie suksesvolle matriekafskeid. Aan swier en styl was daar geen tekort nie!
-
Hoërskool De Aar leerder blink uit by Gholf Toernooi
André Theron, leerder van Hoërskool De Aar het van 3 tot 4 Oktober aan die eerste Gholf Toernooi vir die 2020/21 seisoen deelgeneem. Die toernooi was gespeel op Lime Acres […]
-
Hoërskool Hoopstad hou Graad 1 Opedag
GRAAD 1 OPEDAG. Dis altyd ‘n fees om die toekomstige Hoopies te verwelkom. Dit was ‘n baie lekker dag by die GROOT-skool en hulle het dit baie geniet om die […]
-
Worcester Gimnasium – Matriek-eksamen
“Baie sterkte en voorspoed aan ons Graad 12-leerders wat vandag begin met die NSS-eksamen. Ons weet dat dit sal goed gaan en julle soos altyd net julle beste sal lewer. […]
-
Hoër Jongenskool Paarl se matrieks begin eind-eksamen
So het die eind-eksamen van Hoër Jongenskool Paarl ook aangebreek. Baie sterkte en mag dit jul mees suksesvolle eksamen van die afgelope 12 jaar wees!
-
Hoërskool Sentraal onderwyser behaal Meestersgraad
Op Vrydag 9 Oktober 2020 het juf. Heiletta Schoeman tydens ‘n virtuele gradeplegtigheid van die Universiteit van die Vrystaat haar meestergraad in musiek (M Mus) behaal. Die titel van haar […]
-
Worcester Gymnasium – Teen Miss Western Province
On Saturday, 17 October Courtney Gempies participated in Teen Miss Western Province at Canal Walk Auditorium. She was crowned 1st Princess as well as Teen Miss Ambassador 2020 and received […]
-
Building a Telescope at St Charles College
Pictured: 2021 Head boy, Daniel Jacobs looking through the telescope One of the common complaints amongst students is a lack of practical application of the knowledge and skills learnt in […]
-
Hoërskool Jan van Riebeeck – Jou keuse vir ‘n hoërskool
Een van die grootste besluite van jou lewe is die keuse van ‘n hoërskool. Aangesien gr.7-leerders reeds in kwartaal 1 van hul graad 7-jaar moet aansoek doen vir toelating tot […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School announce their leaders for 2021
Announcing theleaders for the new year is the BEST day in the calendar. There were smiles and tears and shouts of joy. They ended the school’s week with such happiness. […]














You must be logged in to post a comment.