Drie oudleerders van die Hoër Meisieskool Oranje is vir die Suid-Afrikaanse o.21-hokkiespan gekies. Mikkela le Roux, Saré Laubscher en Jacolene McLaren is lede van die span vir aanstaande maand se Afrika Hokkie-kwalifiseringstoernooi in Ghana. Al drie het reeds verlede jaar vir die span gespeel. Dit sal die derde jaar wees wat Saré vir die SA o.21’s in aksie is.

Saré Laubscher
Jacolene McLaren
Mikkela le Roux

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article