
-
Hoërskool Robertson maak hul 2021 Leerlingraad bekend
Hoërskool Robertson is baie trots op hul 2021 Leerlingraad. Baie geluk aan elkeen van julle. Die volgende leerders is verkies: Dogters: Elmi Bruwer, Michelle Burger, Nisha Fabricius, Anje Marais, Casey Marson, Marli van Aarde, Melanie Viljoen […]
-
Camps Bay High School’s RAK Week activities hosted “Bread Buddies”
As part of Camps Bay High School’s Interact Society RAK (Random Acts of Kindness) Week activities, the team hosted a “Bread Buddies” at school and made sandwiches in their break […]
-
ATKV-Tienertoneel 2020: SUPER 12 steel harte
Dit is hoe Henrietta Gryffenberg, bekende aktrise, regisseur en vervaardiger, die uitslag beskryf nadat ATKV-Tienertoneel blitsvinnig ’n nuwe baadjie moes aantrek weens ’n wêreldpandemie. “Covid-19 het gedreig om Tienertoneel ’n […]
-
Camps Bay students clean up Maiden’s Cove
One of the benefits of going to school at Camps Bay High School is having the ocean on your doorstep! The Grade 10 English classes have been doing reflective nature […]
-
Primêre Skool Fichardtpark – Fichies Got Talent Wenner
Tydens die aanbieding van Fichies Got Talent, is Zayden Venter as die algehele wenner aangewys is. Baie geluk, Zayden!
-
Pietermaritzburg Grade 11 Recyclable Dresses
Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 11 girls presented the parade of dresses made from recyclable materials. This is a favourite annual activity. This year they had many dresses made from […]
-
Hoërskool Secunda maak hul hoofleiers bekend
Graag deel Hoërskool Secunda hul nuut-verkose hoofleiers vir 2021. Hoofseun: De Clercq Stoltz Hoofdogter: Cara Strydom Akademie: Luke Nobrega Bemarking: Caley Ellish Kultuur: Henri Viljoen Sport: Nicole Lindeque Baie geluk […]
-
Hoër Meisieskool Oranje: Nog ‘n tradisie
Nog ‘n tradisie by Oranje is die matrieks wat rokke van bestaande skoolklere vervaardig en op Buddydag vertoon. Ná ’n parade is Christine van Heerden as die skeppendste aangewys. Baie […]
-
Laerskool Vryburg Leiers 2021
Laerskool Vryburg het hul leiers vir 2021 aangekondig. In alphabetical order – AB Brink, Stephin Burger, Kuwanomutsa Chagwinya, Orefile Cwaile, Johan Dormehl (hoofseun), Hugo Esterhuizen, Elana Goosen (hoofleier), Gradi Ilunga, […]














You must be logged in to post a comment.