Zanel Wiehahn het vandag haar skoolloopbaan begin by Laerskool Staatspresident Swart in Middelburg, Mpumalanga.

“Sy was verskriklik opgewonde vanoggend.” Zanel is in die Leeutjieklas.

Baie welkom, Zanel!

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article