
-
Laerskool Monumentpark – GraadR 2021
As jy #GraadR toe gaan in 2021 en nog nie heeltemal weet by watter skool jy gaan inskakel nie, kom kuier bietjie saam met hierdie Groot 5 by Monnies! Die […]
-
Hoër Meisieskool Oranje help met simfonieorkes
Foto: Die matrieklede in 2020 se OMS-simfonieokes is van links, voor: Christi, Anke, Jana, Michelle; agter: Ivanke, Kayla de Jager, Ebet Bouwer, Rehanjo, Charlotte, Celenté van Zyl. Afwesig: Kaitlin Els. […]
-
-
Hoërskool Sentraal Voortrekkers vier Eeufees
Werk-en-Wen Voortrekkerkommando het Saterdag, 10 Oktober, hulle Eeufees (1920-2020) gevier. Werk-en-Wen is nie net die oudste Voortrekkerkommando nie, maar is ook die kommando van talle eerstes. In Werk-en-Wen vind ons […]
-
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria – Graad 12-Dramatiese Kunste
Op 9 en 10 Oktober is die Graad 12-Dramatiese Kunste se finale praktiese eksamen verfilm. A.g.v Covid-19 se sosiale afstand-reëls, moes daar inderhaas nuwe stukke instudeer word. Die afgelope vier […]
-
Hoërskool Sentraal Leerderraad op Leierskamp
Hoërskool Sentraal se leerderraad vir 2021 het ‘n leierskamp bygewoon. Leierskap is die eienskap om visie in werklikheid te verander.
-
Hoërskool Witteberg Dansers presteer
Foto vlnr: Mia Maritz en Laurette Cilliers Mia Maritz en Laurette Cilliers, graad 9 leerders aan die Hoërskool Witteberg, het beide `n goue toekenning ontvang vir “tap” by die Free State […]
-
Hoërskool Witteberg Gr 12 Eisteddfod prestasies
Foto’s vlnr: Kayla van Dyk en Sunita Bezuidenhout Hoërskool Witteberg se graad 12’s, Kayla van Dyk en Sunita Bezuidenhout, het aan die jaarlikse kunswedstryd deelgeneem en het die volgende toekennings […]
-
Hoërskool Witteberg Gr 11 Eisteddfod-uitslae
Foto vlnr: Wian Maritz, Danielle Olivier, Anneri Botha, Stan-lee Gunter, Jené van Heerden en Duan Maritz Graad 11 leerders van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, wat aan die jaarlikse kunswedstryd deelgeneem het, […]














You must be logged in to post a comment.