
-
20.10.2020 = Matrieks 2020 groet Oranje
Hoër Meisieskool Oranje se matrieks groet. Mag die meetsnoere in julle volwasse lewens in lieflike plekke bly val, julle lieflike dogters.
-
Hoërskool Sentraal maak nuwe Onderhoofleiers bekend
Foto: Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer Baie geluk aan die onderhoofleiers Hoërskool Sentraal vir 2021 verkies is. Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer is as die nuwe onderhoofleiers (stad) van Sentraal […]
-
Worcester Gimnasium – Graad 12 VRL 2021
Worcester Gimnasium het hul VRL vir 2021 bekend gemaak: Cecil le Roux, Nabilah Williams, Cady Arendse, Joshua Berlyn, Vibreezia Solomons en Jani Barnard. Baie geluk aan hierdie ses leerders en […]
-
Paarl Girls’ High: Leadership development
Leadership development is a big focus point at Girls’ High. Before we vote for student leaders we encourage our learners to find out what it means to be a leader. […]
-
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria – Keppie-ontkroning
Trane het gevloei tyders die Afrikaanse Hoër Meisieskool se Keppie-ontkroning seremonie. Sien video.
-
Grey Kollege ken Erewapens toe
Hierdie slimkoppe van Grey Kollege , Bloemfontein, het Akademiese Erewapens ontvang tydens die skool se Prysuitdeling! Eduard Büchner: 83,67% David Marais: 84,46% Louis Grobbelaar: 85,25% Hendrik Combrinck: 85,58% Luan Vorster: […]
-
Hoërskool Ermelo matrieks neem met dankbare harte afskeid
Hoërskool Ermelo het op Maandag 19 Oktober met dankbare harte afskeid geneem. Die matrieks van Erries het oudergewoonte die jaarlikse matriek-kerkdiens bygewoon te NG Kerk Moedergemeente. Dit is een van […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se Plattelanders kom lang pad
Hoër Meisieskool Oranje se leerders wat van die platteland na Bloemfontein kom om as ’n koshuisbrak by Oranje te begin skoolgaan, kan veeleisend wees, maar ’n klompie van hulle het […]
-
Edgemead High School Viva la Musica competition
Edgemead High School annual Viva la Musica competition went virtual this year, learners were filmed performing their pieces and all entries were sent to the ajudicator. Well done to Sonja […]
-
Hoërskool Aliwal Noord se Gr 8’s maak pragtige poppe
Foto: Marques Botha en Cody Joubert se briljante poppe Die Graad 8’s vanHoërskool Aliwal-Noord het die taak ontvang in Skeppende Kunste om handpoppe te maak en so ook ‘n poppekas […]














You must be logged in to post a comment.