Lilla Botha het gister, 15 Februarie, haar skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Lilla is in die rooi klas by juffrou Jollie.

Baie welkom, Lilla!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article