
-
Hoërskool Witteberg leerder presteer in Dans
Lilandi de Klerk, `n graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die volgende dansprestasies behaal: In die Break out Beats Online Competition eindig sy 2e in Freestyle, 1e in […]
-
Hoërskool Robertson Leerlingraad 2021
Hoërskool Robertson het hul Leerlingraad vir 2021 bekend gemaak. Seuns: Keanan Barnard, Carlo Both, Kurt-Leigh Cookson, Diehan Drotschie, Nahain Hossain, Matthys Odendaal, Conradie Prins en Thean Swanepoel Dogters: Elmi Bruwer, Michelle Burger, Nisha Fabricius, Anje Marais, Casey Marson, Marli van Aarde, Melanie Viljoen […]
-
Hoërskool Witteberg Graad 8 en 10 Radikale Redenaars
Foto vlnr: Jurie Wessels, Jani de Bruin en Simoné Venter (inlas: Lineo Kokonyane) Afwesig: Khosana Dis, Tumelo Kokonyane en Katleho Mack Sewe leerders in Graad agt en tien van Hoërskool Witteberg […]
-
Hoërskool Solomon Senekal sluit af met Villie-vir-altyd-dag
Die leerders van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die kwartaal afgesluit met hulle Villie-vir-altyd-dag. Die fokus is ‘n kuierdag tussen die graad 7’s en hoërskoolleerders terwyl elke Villie sommer […]
-
Hoër Meisieskool Oranje leerder kwalifiseer vir SA Kortbadkampioenskap
Lize-Marie Davidson van Hoër Meisieskool Oranje het op haar 17de verjaardag, 18 Oktober 2020 die nuus ontvang dat sy vir die Suid-Afrikaanse senior kortbadkampioenskap gekwalifiseer het. Dit word vanaf Saterdag […]
-
Hoërskool Vryburg Junior Sportvrou
Hierdie jaar word Hoërskool Vryburg se Junior Sportvrou beker gedeel deur 3 uitsonderlike atlete: This year the trophy is shared by 3 exceptional athletes: Joanè Mouton Amogelang Thale Kamogelo Thale
-
Hoër Meisieskool Oranje leerder blink uit in Muurbal
Reese Thomspson, ’n 16-jarige muurbalspeler van Hoër Meisieskool Oranje, het ’n derde plek in die Vrystaatse afdeling vir die Growthpoint nasionale kampioenskap vir seniors behaal. Die wenner van die toernooi […]
-
Hoërskool Secunda kuns-leerders persteer tydens Mpumalanga Kunskompetisie.
Hoërskool Secunda se kuns-leerders het hierdie jaar uitgeblink tydens Mpumalanga se Kunskompetisie. Elke jaar neem leerders van die Kuns en Ontwerp Departemente deel aan die kunskompetisie wat deur die Departement […]
-
Hoërskool Ermelo bied prag graad 12-Lourierfunksie aan
Foto’s vlnr: Vosjan Grey (Dux-leerder) en Zara Büchling (tweede beste presteerder) Foto’s verskaf Op Maandag, 19 Oktober, het Hoërskool Ermelo hierdie jaar se graad 12’s beloon vir hul harde werk tydens ‘n […]
-
Hoërskool Monument leerder presteer by Podiumpret
” Podiumpret is die enigste Sprekervaardighede- en Leeskompetisie wat deur die Afrikaanse Onderwys Netwerk geborg word. Vanjaar het die AON weer die eFinaal geborg. Podiumpret is nie net n kompetisie […]














You must be logged in to post a comment.