
-
Hoërskool Upington leerders presteer in Kultuur
Foto vlnr: Juanique Visagie en Mienke van den Heever Kultuur is hoog op Uppies se prioriteitslys en daarom kan ons met trots sê dat ons leerders selfs in die Covid […]
-
Hoërskool Punt – Wings Prestige Musiekkonsert / Music Concert
Hoërskool Punt se musiekdepartement het op 21 Oktober ‘n onvergeetlike Musiekkonsert in die Dias Museum aangebied. Hierdie konsert is ook deur die Mosselbaai Kunstevereniging ondersteun. Baie dankie aan Me. Louise […]
-
BVHS Graad 12’s Toppresteerders word beloon
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Gr 12’s toppresteerders beloon! Jana de Jager ontvang die 1964 Matriekreünie-beker asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Graad 12-dogter wat op verskeie terreine uitgeblink […]
-
St Andrew’s School Bloemfontein announced their Prefects for 2021
St Andrew’s School in Bloemfontein announced their Prefects for 2021. They are as follow: Head of School – Vicario Crouch Deputy Head – Tylo Adams ( Head of Webb) CHANDLER […]
-
Hoërskool Sentraal: ‘n Boodskap aan die Matrieks
Mag jy soos ’n kameelperd Met jou kop in die wolke loop Mag jy al die lekkerste blaartjies Bykom wat die lewe Die moeite werd maak. Mag jy die son […]
-
BVHS kondig Graad 12 se Top Tien Akademie aan
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle Graad 12’s se Top Tien in Akademie aangekondig Nr 10 – Mehmood Khan Gideon en Ester Knobel Trust eerste in Afr EAT Engen Prime Stop […]
-
Hoërskool Nelspruit: Vinculum-tradisie voortgesit
Foto: Mnr Pottie Potgieter (BUCO), Milda van Dyk en Handré Homann Na afloop van die afsluitingsdiens vir Hoërskool Nelspruit se matrieks van 2020, het hulle die tradisie van die sluit […]
-
BVHS beloon Graad 12 Toppresteerders
Robbie Wiggett van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Michelle van Huyssteen Trust kontant-toekenning ontvang vir die leerder wat met empatie sy medemens ondersteun en daardeur ‘n positiewe ambassadeur vir Voortrekker […]
-
BVHS kondig 2de Dux leerder vir 2020 aan
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Ashley Stemmett aangewys as die 2de DUX Leerder vir 2020. Sy behaal onderskeidings in Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, English First Additional Language, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe, Wiskunde, Fisiese wetenskap. […]
-
BVHS kondig hul leiers aan vir 2021
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle nuwe Matriekkomitee en Huiskomitee vir 2021 aangewys. Die hoofleiers sal in 4de kwartaal aangewys word. Die onderskeie portefeuljekomitees wat onder die MK funksioneer, is ook […]














You must be logged in to post a comment.