
-
Dr Gillian Arendse gasspreker vir Hoërskool Brackenfell matrieks
Dr Gillian Arendse was die gasspreker tydens hierdie jaar se finale saalbyeenkoms vir Hoërskool Brackenfell se matrieks. Dr Gillian Arendse was the guest speaker at this year’s final matric assembly.
-
Laerskool CR Swart groet Graad 7’s
Gister was julle Graad 7 en toe ons ons oë knip is julle pragtige jong dames en here – dit was pure nostalgie om vanmiddag hierdie CR’tjies te kon groet […]
-
Hoërskool Fichardtpark Matriekafskeid 2020
Hoërskool Fichardtpark se 2020 matrieks het, ten spyte van ‘n uitdagende jaar, hul matriekafskeid baie geniet en ‘n hond uit ‘n bos gekuier! Foto’s verskaf
-
Hoërskool De Aar se Toekennningsgeleentheid
Foto’s verskaf Hoërskool de Aar het hulle toekenningsgeleentheid vir die Graad 12 prestasies gehou, asook die nuwe leiers vir 2021 aangewys. […]
-
Fichardtpark Primêre Skool onderwysers skenk bloed
Foto bo vlnr: Mnr. Hennie daag alle manspersoneel in Bloemfontein uit om Bloed te skenk. Juf. Anita daag die SBL en UBS uit. Maak ‘n verskil! Red ‘n lewe. Baie […]
-
Hoërskool Ermelo groet matrieks op gepaste wyse
Foto vlnr: Charles Randell en Gizelle Wilkens, Danie van Rooyen en Simoné Beyer, Elizia van Heerden en Luke Bulford Dit is elke jaar vir Hoërskool Ermelo ‘n besondere groot voorreg […]
-
St Andrew’s School for Girls excel in World knowledge Olympiad
St Andrew’s School for Girls is very proud of Lauren Taylor and Saesha Singh with their wonderful results after participating in the final round of the World Knowledge Olympiad. This […]
-
Paarl Girls High School learners excel in Hockey
Paarl Girls High School are incredibly proud of two hockey players who excelled at the recent Cape Town Premier League Hockey Tournament. Jana Nel was named u/18 Player of the […]
-
Lettie Fouché Skool se Earthworks Erdwurms projek
Lettie Fouché Skool se leerder het Februarie met ‘n erdwurm-projek begin. Dankie aan die plaaslike hengelaars wat hierdie projek van die leerders ondersteun.
-
Hoërskool Brackenfell maak nuwe leiers vir 2021 bekend
Hoërskool Brackenfell het hul VRL vir 2021 /RCL for 2021 bekend gemaak. Baie geluk aan ons nuut-verkose leiers. Brakkies sien uit daarna om die pad saam met julle te stap. […]














You must be logged in to post a comment.