
-
Hoërskool Durbanville Leiers 2021
Baie geluk aan die Durbie leiers vir 2021 Sterkte met jul diensjaar en geniet elke oomblik! “Leaders don’t create followers, they create more leaders.” #TrotsDurbanville DurbieNet – HSD vriende, ouers […]
-
Aliwal North High School Matric Farewell
For the first time in ANHS history we held a Matric Farewell outdoors! Due to Covid regulations we had to think on our feet, but it did not deter from […]
-
Hoërskool Brackenfell kondig Gr 10 Graadraad vir 2021 aan
Hoërskool Brackenfell het hulle Graad 10 Graadraad vir 2021 aangekondig. Baie geluk aan die gekose leiers vir 2021. Brakkies sien uit daarna om die pad saam met julle te stap.
-
Hoërskool Robertson Top Matriekleerders 2020
Hoërskool Robertson het hul top-matriekleerders bekend gemaak. Afrikaans: top 3 – Jody Noudt (87%), Shumonique Julies (85%) en Oliver Ward (83%) Fisiese Wetenskappe: Oliver Ward (88%), Werner Leicher (84%) en […]
-
-
Hoërskool Goudveld Matriekafskeid
Hoërskool Goudveld in Welkom het onlangs ‘n glansryke matriekafskeid gevier.
-
CVO Gromar Skool – Gradeplegtigheid Gr 0
CVO Gromar Skool van Groblersdal, het hul “graad” tydens die gradeplegtigheid ontvang. Die Graad 1 onderwysers is baie opgewonde om hulle in Gr 1 te verwelkom. Baie geluk, maats!
-
CVO Gromar Skool Matriekafskeid
Foto bo vlnr: Lisa Nienaber en Armin Smit, Bianca Eksteen en JF Oosthuizen, Christelle Boshoff en PJ Dreyer CVO Gromar, Groblersdal, het onlangs hul matriekafskeid gehou by Maroela Lodge. Die […]














You must be logged in to post a comment.