
-
BVHS vereer hul Graad 12-leerders tydens ‘n prestige prysuitdeling.
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Christiaan Murray op die ererol geplaas vir kultuur en ontvang die BVHS kontantprys. Christiaan verwerf die Presidentsverkenner-toekenning. Baie geluk!!
-
St Charles College boys selected for the KZN Midlands Youth Choir!
Pictured from left to right: Malachi Prigge, Sanda Mdledle, Jesse Mwesigwa, Graydon Mustard, Kumba Dzomba, Jonathan Inglis, Kanyinsola Bankole and Marlon Mbewe Congratulations to Malachi Prigge (Grade 9), Sanda Mdledle […]
-
BVHS Leerders skitter in sport
Dian Labuschagne van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die krieketbeker ontvang, as kaptein van die 1ste krieketspan en as wenners van die o/18A Goudveldkrieketliga vir 2019/2020. Wynand Swanepoel ontvang die Minnie […]
-
Laaste skooldag vir NHS-matrikulante
Hoërskool Nelspruit se Graad 12’s van 2020 is Vrydag 16 Oktober tydens ‘n gepaste afsluitingsdiens voor die aanvang van die eindeksamen bemoedig en gegroet. Twaalf jaar op die skoolbanke het […]
-
BVHS leerders bereik groot hoogtes in sport
Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is op die ererol geplaas vir hulle uitnemende sportprestasies en ontvang elk ‘n BVHS kontantprys. Bianca Lessing: Atletiek. Bianca was ingesluit in die […]
-
BVHS Leerder skitter in Meganiese Tegnologie
Ricoe Eksteen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die hoogste punt in Tegniese Wetenskap en Tegniese Wiskunde behaal. Hy ontvang die Sol-Tech Trofee vir die beste presteerder in ‘n vol tegniese […]
-
Hoërskool Nelspruit Matrieks gee unieke geskenk aan skool
NHS se matrikulante het ‘n baie unieke geskenk aan die skool gegee. Die trofee is in die skool ontvangs se uitstalkas. Milda van Dyk en Handré Homann (Dux’e 2019/2020) het […]
-
BVHS Learner excelled in Award Ceremony
Mehmood Khan of Bethlehem Voortrekker Hoërskool received the Gideon & Esther Knobel Merit Trophy as well as a cash voucher for the learner who has generally shown the best progress […]














You must be logged in to post a comment.