Reyn Isaacs het sy skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 by Laerskool Swartkop in Centurion. Bayden (Gr6) en Duken (Gr R) ondersteun hom op sy eerste dag.

Baie welkom, Reyn!

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article