Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, verwelkom die nuwe personeel wat met die 2021 skooljaar by hulle aangesluit het.

Adalien Scrooby : English, André Uys: English, Emma Wiehman: Afrikaans, Rese van der Hoven: Afrikaans, Cobus Grobler: Wiskunde, Luhann de Kock: LOR, Piet Botha: Hoof van Krieket, Rene Walsh, Bibliotekaresse.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article