Hoërskool Robertson en Hoërskool Bredasdorp het op 12 Februarie teen mekaar tennis gespeel.

Die uitslae van die wedstryde was as volg met Hoërskool Robertson wat in drie wedstryde geseëvier het.

1ste span dogters speel gelykop 11 elk

1 ste span seuns wen 19 – 3

2de span dogters wen 16 – 6

2 de span seuns speel gelyk op 11 elk

Wel gedaan aan die Robbies spanne.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article