Ongewone tye vra ‘n ongewone foto. Leerders van Primêre Skool Naudéville in Welkom sit 1m uitmekaar met maskers aan. By Naudéville kom veiligheid eerste. 

Naudeville Primêre Skool spog met 101 Graad 1’tjies van 2021!

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article