
-
FAK Geskiedenisolimpiade – Uppies vier Eicke se glansprestasie
Eicke Crafford behaal 87,5% in die FAK Geskiedenisolimpiade oor die Anglo-Boereoorlog – ’n inspirasie en trots vir Hoërskool Upington.
-
Hoërskool Linden vier Callista se skitterende skermprestasie
Callista Wood (Gr.11) verower goud in Senior Vroue Sabel, klop Olimpiese atlete en ’n wêreldkampioen – nou 2de op Gauteng-ranglys!
-
Mede-Blou Bul-Stadsbekerwenners 2026 – Laerskool Wierdapark
Ons O.9A-rugbyspan het met trots die Blou Bul-Stadsbeker gedeel na ’n spannende 7–7 eindstryd – ’n ware viering van Wierie-gees en spanwerk!
-
Annabelle Langerman: Hoërskool Eldoraigne se dans ster
Annabelle Langerman (Gr.12) verteenwoordig SA by die Dance World Cup in Ierland – ’n merkwaardige prestasie vol trots en talent!
-
Grey College footballers get provincial honours at national tournament
Grey College footballers will represent Free State at the U/15 and U/17 Winter Schools’ National Championships this July. Best of luck!
-
Heidelberg Volkies rugby manne in Valke Cravenweekspan ingesluit
Juandré Pretorius en Jerado Tafel verteenwoordig Volkies met trots in die Valke Cravenweekspan, met Juandré as kaptein van die span.
-
Hoërskool Transvalia rugbyspelers in Valke Hoërskolespanne
Transvalia se sterre skitter! Spelers gekies vir Valke o/16 Grant Khomo en o/18 Cravenweek – trots en toewyding beloon!
-
Nicole van Wyngaardt o.kaptein van Gamma Gauteng‑netbalspan
Nicole van Wyngaardt aangewys as Onderkaptein van Gauteng O/16 Gamma‑netbalspan – ’n groot eer wat Transvalia met trots verteenwoordig!
-
St Charles College stained glass window dedication
“In Him was life, and that life was the light of all mankind. The light shines in the darkness, and the darkness has not overcome it.”
-
Netbalsterre vier 50 wedstryde – DF Akademie reuse mylpaal
DF Akademie vier drie netbalheldinne – Mila, Marina & Mieke – wat hul 50ste wedstryd speel! Trots, lojaliteit & inspirasie!













