
-
NW Gala – Hoërskool Hartbeespoort swemmers presteer
NW Gala. Harties se swemmers is vinniger as NW se vinnigste visse! This past weekend the NW Gala took place in Potchefstroom. Hoërskool Hartbeespoort swimmers did exceptionally well and ended […]
-
Finale B-liga swemgala – Hoërskool Swartland
Finale B-liga swemgala. Die swemspan van Hoërskool Swartland het op 27 Februarie aan die finale B-liga swemgala te La Rochelle Girls’ High School, in die Paarl deelgeneem. Hiermee het Hoërskool […]
-
T4J-tennistoernooi – Hoërskool Swartland
T4J-tennistoernooi. Tien leerders van Hoërskool Swartland, Malmesbury, het die naweek aan die T4J-tennistoernooi op Bredasdorp deelgeneem. Seuns: Dogters: Uitslae behaal: Hoërskool Swartland eindig derde uit die agt spanne in die […]
-
Menlopark Pre-Season Festival – Grey College skitter
Menlopark Pre-Season Festival. Grey Kollege se o.16A hokkiespan het hul hokkieseisoen met ‘n goeie afslaan geopen. Die manne het skoonskip gemaak tydens hul deelname by die Menlopark Pre-Season Festival. Uitslae: […]
-
Interne redenaars – Laerskool Westwood redenaars presteer
Interne redenaars. Laerskool Westwood se redernaars het die afgelope week aan die skool se Interne redenaars deelgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf
-
D6 Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood atleet presteer
D6 Atletiek byeenkoms. Laerskool Westwood, Boksburg, spog met hul Top Atleet, Karla Smit. Karla het Donderdag, 27 Februarie, aan die D6 Atletiek byeenkoms deelgeneem. Sy het die 0.11 hoogspring rekord […]
-
Fichardtpark Sportdag – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Fichardtpark Sportdag. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul eerste rugbywedstryde van die seisoen gespeel tydens die Hoërskool Fichardtpark Sportdag. Uitslae behaal: A – Spanne vs Landboudal B -Spanne vs Hoërskool Kathu […]
-
CR vd Merwe Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
CR vd Merwe Tennistoernooi. Vir die negende agtereenvolgende jaar is Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, die wenners van die CR vd Merwe Tennistoernooi. Die o.19A’s het vandag in die finaal teen […]
-
Noord-Vrystaat Snoekerspan – Primêre skool Naudeville
Noord-Vrystaat Snoekerspan. Twee leerders van Primêre skool Naudeville, Nathan de Oliveria en Luan Marsh het Saterdag, 15 Februarie, aan die Noord-Vrystaat snoekerproewe deelgeneem. Hierdie twee manne is ingesluit in die […]
-
Pluimbal – Hoërskool Diamantveld presteer
Pluimbal. Hoërskool Diamantveld, Kimberley, se pluimbalspelers het verlede naweek pluimbal vol opwinding beleef. Prestasies behaal: ‘n Verdere uitmuntende prestasie waarop Diamantveld trots is, is dié van Madizé le Roux, wat […]













