Noord-Vrystaat Snoekerspan - Primêre skool Naudeville
Noord-Vrystaat Snoekerspan – Primêre skool Naudeville

Noord-Vrystaat Snoekerspan – Primêre skool Naudeville


Noord-Vrystaat Snoekerspan. Twee leerders van Primêre skool Naudeville, Nathan de Oliveria en Luan Marsh het Saterdag, 15 Februarie, aan die Noord-Vrystaat snoekerproewe deelgeneem. Hierdie twee manne is ingesluit in die Noord-Vrystaatspan. Hulle gaan vanaf 12 tot 19 Julie 2025 aan die 0.14 Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Potchefstroom gaan deelneem.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article