
-
Rugby Dinee 2024 – Hoërskool Secunda
Rugby Dinee 2024. Hoërskool Secunda het ‘n Rugby dinee 2024 vir die skool se rugbyspelers aangebied. Toekennings vir prestasies gedurende 2024 is ook aan sewe rugbyspelers tydens die dinee oorhandig. […]
-
Graad 12 Merkers – Ligbron Akademie Vir Tegnologie
Graad 12 Merkers. Ligbron Akademie Vir Tegnologie beskou dit as ‘n groot eer dat sestien van hul onderwysers betrokke is as graad 12 merkers die nasionale merkproses van die graad […]
-
SA Mathematics Olympiad – Kearsney College
SA Mathematics Olympiad. Kearsney has been declared the Top Performing School in KZN in the Old Mutual SA Mathematics Olympiad for the 5th consecutive year! 16,730 Learners from 817 schools […]
-
Boland Krieketspelers – HTS Drostdy
Boland Krieketspelers. Vyf leerders van HTS Drostdy in Worcester is gekies Boland krieketspelers vir die onderskeie Boland-krieketspanne. Hulle neem die komende vakansie aan die onderskeie toernooie deel: Die skool is […]
-
Top Toekennings 2024 – Laerskool Truida Kestell
Top Toekennings 2024. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is tydens die skool se top toekennings 2024 geleentheid beloon vir hul prestasie gedurende die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Binnenshuise Hokkie – Hoërskool Zwartkop
Binnenshuise Hokkie. Hoërskool Zwartkop, Centurion, se hokkieseuns is besig om groot naam in binnenshuise hokkie te maak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://zwarries.co.za/ Foto’s verskaf
-
Graad 12 Nasieners 2024 – Hoërskool Hoogenhout
Graad 12 Nasieners 2024. Die nasienproses van die Matrikulante se vraestelle begin binnekort. Hoërskool Hoogenhout, Bethal, wens die Hoogie- personeel wat vanjaar aangestel is as Graad 12 Nasieners 2024 sterkte […]
-
Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste – Hoërskool Strand
Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste. Hoërskool Strand is baie trots op hul skitterende Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste! Die Top Tien is die week aangekondig en word na die provinsiale semi-finale deur […]
-
Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Truida Kestell
Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Op Saterdag, 19 Oktober het drie leerders van Laerskool Truida Kestell deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars in Boksburg. Die drie leerders […]
-
Boland Krieketspanne – Paul Roos Gimnasium
Boland Krieketspanne. Vier krieketspelers van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is ingesluit in verskeie Boland Krieketspanne. Die seuns sal gedurende Desember Boland op die krieketveld verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Foto’s […]













