Oos-Kaap Swemkampioenskappe - Hoërskool Framesby
Oos-Kaap Swemkampioenskappe – Hoërskool Framesby

Oos-Kaap Swemkampioenskappe – Hoërskool Framesby


Oos-Kaap Swemkampioenskappe. Veertien swemmers van Hoërskool Framesby, Gqeberha, het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Swemkampioenskappe deelgeneem. Al die swemmers het in een of meer items hul tye verbeter.

Framesby se swemspan verower die volgende medaljes: goud: 8, silwer:10 en brons:4

Die medaljewenners:

Carl Andrews (o.16 Seuns)

  • Goud – 50m Rugslag; 200m “Individual Medley”; • 100m Rugslag
  • Silwer – 200m Vryslag; 100m Vryslag; 50m Vryslag
  • Brons – 50m Vlinderslag

Lienke Els (o.16 Dogters)

  • Goud – 50m Borsslag
  • Silwer – 50m Vryslag
  • Brons – 100m Vryslag

Minette van Zyl (o.15 Dogters)

  • Goud – 50m Borsslag; 200m Vryslag; 100m Vlinderslag; 100m Borsslag
  • Silwer – 50m Rugslag; 50m Vlinderslag 50m Vryslag; 100m Vryslag

Mia Strydom (o/14 Dogters)

  • Silver – 50m Rugslag; 400m Vryslag;
  • Brons – 200m Vryslag

Christiaan Theron (o/15 Seuns)

  • Brons – 50m Vryslag

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.framesby.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article