
-
Aquelle School Series #3 – Treverton College
Aquelle School Series #3. The Treverton Athletics Team took part in the Aquelle School Series #3 at the PMB Athletics Stadium. This week saw 461 athletes take to the track and field from 31 different […]
-
Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms – Hoërskool Goudveld
Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms. Hoërskool Goudveld, Welkom, is as die Streekwenners 2025 van die Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms aangewys. Gouties het nie minder nie as 88 medaljes – 36 goud, 27 silwer […]
-
Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie
Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie het die afgelope naweek aan ‘n boogskietkompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind by die Secca Boogskiet Klub in Rustenburg. Bergsig Akademie, se boogskietspan het uitstekend presteer en […]
-
D6-Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood
D6-Atletiek byeenkoms. Twaalf atlete van Laerskool Westwood in Boksburg het deurgedring na die D6-Atletiek byeenkoms wat 27 Februarie plaasvind, by Germiston Stadion. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf
-
Wetenskap-Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool
Wetenskap-Olimpiade. Twee Graad 12 leerders van Affies, Nicolas Alberts en Andru van Zyl, het onlangs aan die finale rondte van die Wetenskap-Olimpiade deelgeneem. Nicolas behaal die nasionale eerste plek in […]
-
UGU Karateka Provincial Champs – Creston College
UGU Karateka Provincial Champs. Two of Creston College’ students, Emir Sahli (Grade 11) and Sarah Sahli (Grade 5), took part in the KZN Provincial Championships. The Cahampionships was held in […]
-
WP Tennis – Hoërskool Stellenberg
WP Tennis. Tien leerders is vir die WP tennis spanne gekies wat vanaf 1tot 2 Maart aan die Synergy Cup gaan deelneem. Die leerders is: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellenberg.org.za/ […]
-
Grey Kollege Skaaktoernooi – Hoërskool Bothaville
Grey Kollege Skaaktoernooi. Hoërskool Bothaville se skaakspelers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Grey Kollege Skaaktoernooi wat in Bloemfontein plaasgevind het. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS/ Foto’s […]
-
Nautilus Wiskundekamp – Welkom Volkskool
Nautilus Wiskundekamp. Foto: Voor, Dalino Silva Amoné Kruger Agter, Miané Dippenaar, Peter Lonergan, Ben Swart, Rueben van Tonder, Jana Swart. Sewe leerders van Welkom Volkskool het Saterdag aan die Nautilus […]
-
Squash SA – Grey Kollege leerder presteer
Squash SA. Cobus Schimper, graad 9 leerder van Grey Kollege, is deur Squash SA genooi om aan ‘n oefenkamp deel te neem. Hierdie kamp is ter voorbereiding vir die Commonwealth […]













